Staying in the sierras !

We re from South Africa staying now for two years in the sierras near Minas! The most beautifull part of Uruguay.

We built a house and laid out some nice gardens the South African way, We planned the house with lots of vies over the sierras and down the valley.

The neighbours are kind and generous - although our Spanish is very basic. But we do understand one another. Also Germans from our old neighboor country Namibia - so we had lots of fun in Afrikaans -our native language.

We love the clean air and fresh food and also the freshness of the people.

Hallo Neels,

Goed om te sien dat Suid Afrikaners nou ook Uruguay ontdek het.Ek weet nie waar die Sierras is nie maar dit klink lekker. Sterkte daar. Ek hoop om dieselfde te doen maar moet nog uitvind hoe verdien ek geld daar voordat ek kan kom.

Pieter

Dis gaaf om van jou te hoor! En ek was nogal verras om reeds vanaf 3 Suid Afrikaners te hoor wat geleenthede soek in Uruguay!

Ja Suid Amerika is nie die tipiese kapitalistiese omgewing waar die deursnee Suid Afrikaner sal tuis voel nie. Mens moet jouself deeglik vergewis van wat hier is en hoe die lewe hier werk - asook dat Engels hier nie enige impak maak nie - en jy sal moet Spaans leer praat - voordat mens so 'n verandering maak. Maar bygesê dat dit gunstig is vir ons patetiese Rand om nog hierheen te kan kom. Ook anders as in Australië kan mens hier eiendomsreg verkry op eiendom.

Wat die werkssituasie betref, is my seun, wat nou al lekker vlot Spaans praat, nogal handig om mee te gesels oor werkssituasies. Hy is tans besig om bietjie vir een van die ouens wat my gekontak het na hierdie aspekte te kyk.

Maar nogtans wil ek vootstel dat jy my op my direkte e pos kontak dan kona ons lekker gesels. Ek stuur graag inligting soos ons dit ondervind daar aan jou. Vra gerus vrae ens . As ek van jou hoor stuur ek 'n bietjie meer algemene inligting. Jy kan gerus ook na my foto's op hierdie blog kyk van plekke naby waar ons woon.

Terloops die "sierras" is in die bergagtige deel in die ooste van die land - sowat 50 km vanaf die see en vanaf die Rio del Plata (rivier plaat wat ons skei van Argentinië). Baie mooi omgewing.

Maar ek hoor graag van jou!

My epos:  klavianeels@yahoo.com

Groete

Neels

Hallo Neels!
Ja, ek sal glo dat dit lekker is in die berge! Ek het 3 jaar in Paraguay gewoon en is spyt dat ek terug in SA is! Ek dink daaraan om liewer Uruguay my aftreeplek te maak. My e-pos is techno.temp@gmail.com
My naam is Johann en ek en Sally kom Desember dinge bekyk daar! Groete en laat weet van julle!

Just wondering if there are any places to rent up that way on an yearly basis? almost impossible to find anything online - unless I am looking in all the wrong places? Thanks, M

Hi Anadiomene,

I would suggest you to post an advert in the Uruguay classifieds > accommodation section. It might help you.

I wish you good luck in your search.