Hallo Almal,
Ek is nuut hier. Ek weet daar is baie van ons hier, maar waar die doner is julle??
Ek het een Kaapenaar tenminste gekry...yipeeee!
Ek soek nog van julle.
Maak contak asb.
Hierdie plek is iets anders - en ons het mekaar hier nodig!
stuur my 'n e-pos hier en/of skryf op hierdie vlak.
Groete,
Jay.